tom – tom
–
drrrom – drrrom
geluide soos ‘n drom
in pas stap die golwe
met hoogwater
uit op strand
–
doef-ha-doef
spel metronoom
sy hartklop gestel
op sestig keer
per minuut
–
elke aksie gemeet
aan sy eie reaksie
–
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.