Met Woorde
Met woorde kan ek nie sê
Hoe ek regtig oor jou voel
Hoe diep my liefde vir jou lê
Elke gedagte aan jou
Bring trane in my oë
Elke traan nie hartseer nie
Maar sielevreugde
Elke traan Liefde net vir jou
Beminde Vrou
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.