Jongste aktiwiteit:

selfstandig


ek hou van ‘n man
wat sy man kan staan
digters speel met woorde
verplaas onvergeetbare gedagtes
om vir dekades in enersdenkende breine
te kan dien as norme vir die uitstaande
wie sal (bly)staan as die vuur kom
wie sal self-standig kan aanhou
sonder aardse hulp of raad
slegs met Hom as rots
waarop jou staan
gevestig kan bly
“self” is nooit “standig”
op sand of modder
kan jy nie bly
staan of sit
selfs nie
wegkruip nie
moenie ooit die mengsel
daarvan verarm nie
soos verarmde
sement sal
jy faal

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed