Komeetverwyderd
Stippel opgemerk
Kol kom al hoe nader
Komeet verskyn
Kop en stert
Kop sonder oog in die ruimte
stert sonder murg maak wye draaie
ken al die planete laat geen spore
vryval deur die heelal
Komeetverwyderd te min
Sondevergifnis
so ver as Oos na Wes
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.