Jongste aktiwiteit:

prut


lui trek blou rokie
krul dit om die swart pot
maak kartels tussen die takke
en verdwyn in die warm son
sag prut die skenkels
in die potjie vleis
aartappels
en uie

gehurk sit hy stil
bene gebuig om die pot
krap net nou en dan ‘n kool
met geoefende hand reg
sodat die swart pot
heeltyd hitte kry
stygende geur
potjiekos

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed