Jongste aktiwiteit:

Verposing – Goue kategorie

Verposing

Die lagune lê stil en silwerig
in die half-lou middaguur
– ‘n skildery in blou-asuur –
en die geur van see hang in die lug.

Maar ek wonder –
was dit stormweer en woeste wind
anderkant die pelikaan se punt
daar waar die harderskole loop
daar is die see mos wild en oop.
…………..
In die half-lou middaguur
sit ek oor die see en tuur
die lagune lê blou en silwerig
en die geur van see hang in die lug.




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed