Jongste aktiwiteit:

NAWEEK: Wysbegeerde

Die filosoof sit gemaklik teen die stam van ‘n honderdjarige eikeboom aangeleun en beskou die natuur rondom hom. Hy bewonder die blou berge op die kim, die geil koringakkers, die blom- en groentetuine van die nabygeleë huise.

„Maar,” sê hy, „ás daar ‘n God sou wees, hoekom laat Hy die swaar pampoene op sulke swak ranke groei, wat dit nie eers van die aarde af kan oplig nie, en die magtige eikeboom dra sulke klein onskynbare vruggies?”

Net daar val hom ‘n okkerneut op die kop.

„Ag, so!” sê hy, „Nou weet ek. Dankie dat U dit so ingerig het. Amen.”

4e.Junie2016……………………………………………………………………………………….tje




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed