deur Von Villon vir Gedigte Merkers: Liefde Share: verwante: grond Die duif en die doop 23 September 2022 487 gesien 2 Komentare 0hou van stik stik ek stik aan die leemte verbrand met onthou tot gloeiende sintels in as swart, silwer en grou ©VonVillon Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
Koos Elsum
Dis pragtig hoe die gedig leeg so vol maak, ook dankie vir my nuwe woord sintels.