Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
Taal waarskuwing*

Titel: stik

Deur Von Villon
Datum gepubliseer: 23 September 2022 Aantal woorde: 19 57 Kere gelees 3

stik

ek stik aan die leemte
verbrand met onthou
tot gloeiende sintels
in as
swart, silwer en grou

©VonVillon




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Koos Elsum

    27 September 2022

    Dis pragtig hoe die gedig leeg so vol maak, ook dankie vir my nuwe woord sintels.

  2. Von Villon

    28 September 2022

    Dankie Koos, en dis ‘n plesier.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 47
Kommentaar telling: 6

ons het ander lief soos onsself; 'n leegte waar selfliefde moet wees laat ons liefde leeg vir ander ©VonVillon

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Pharos - Trotse borg van INK dig/skryfkompetisie

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 164 gaste aanlyn

Bydraes – Argief