deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Karoovlaktes Haikoe (brandsiektjank – Goud) 15 Junie 2023 478 gesien 0 Komentare 0hou van huis en haard huis-en-haard was altyd eerste vandag vergete politieke geweld kom nou eerste tagtig wit gedood in net soveel dae saamgetrek het ons in ons veilige laers vandag weet min wat ‘n laer beteken val oor hul eie bates om uit land te vlug oproepe raak vaag mense ry steeds op welvaartsgolf wil nie hoor nie wil niks sien nie wil nie weet nie wie sal staan as skote val wie sal glo as Jesus kom wie sal Sy leërmag sien ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende