dvdr
in rep en roer
is al wat ‘n boer
afrikaner nie so erg
situasie wil almal terg
gryp-gryp; hier is dalk iets!
wat trompie en sy makkers
nou in Amerika doen
maak lefties kwaad
bevestig 71miljoen
regse stemmers
“maak skoon die staatsdiens”
dit is jul mandaat
nou is sondebokke kwaad
waar Elon en sy AI krap
ontbloot hul al die korrupte
kwasi-politieke rowers
wat belasting geld
onder valse kleed
verduister het
dit klink so bekend!
dalk is dit tyd
dat ons ook
begin met
‘n deeglike
“doge”
© Tearlach.
DVDR- Departement van Regeringsdoeltreffendheid
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.