Jongste aktiwiteit:

Siel van ‘n digter in ‘n watergraf.

Haar naam was Ingrid.

Sy, wat van kindsbeen af

gekonfronteer was met die verraad

en liefdelose kant van die lewe.

 

Die klein dogtertjie –

Misken deur haar pa,

maak kennis met die dood

toe dié voor haar ma kom staan.

 

Wyl ouma Gordonsbaai sorg,

word haar donker siel gevreet

En sy begin daaroor skryf

om op 6 jaar te kan ontvlug.

 

Later jare woon sy by haar pa,

maar die stad sluk haar in.

Politiek skaaf nog verder

aan haar onseker gemoed.

 

Na haar kind en al die liefdes vir haar dood raak,

sleep sy haar onstabiele psige af strand toe.

In die malende donker water

het Igrid se siel, eindelik rus gevind.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed