Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

Bedorwenheid

Bedorwenheid

As ‘n blom
té veel son
té veel water
té veel kompos kry
en té lank aan eie wil en genade oorgelaat word

verrot die stam
verlep die blare
en knak die kroon

word dít wat volmaak gevorm is deur Skepperhand
bedoel is om ‘n aangename geur te versprei
om met skoonheid te pronk

bedorwe en vermink
om later vergete te lê
in ‘n weggooiblik!

©Driekie Grobler (2022)




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed