deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: My woorde in swart ink sal voortleef Jy en die Nag 22 Februarie 2025 517 gesien 0 Komentare 0hou van woordjies klanke sag en teer open my hart se deur sagte blomme-geur vroeg oggend se kleur elke tree wat jy gee maak dankbaar verleë © Tearlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende