Jongste aktiwiteit:

MY PYN

Opgedra aan Vroue misbruik

MY PYN

My pyn is ondraaglik
my lewe is uitters walglik
jy is die ondraaglikste lummel
nes ‘n verskrummelende skummel

jou aaklike wrede gedrog
oor watter leuen praat jy tog
jy het my siel wreed verwoes
en lekker met my lewe geoes

jy kry nie eers skaam
jy het dit werklik goed beraam
weet jy dit maak geen verskil
en my met ander vrouens verkul

ek haat hierdie bitter lewe
my hele hart en menswees bewe
dis onaanvaarbaar in hierdie lewe
hoe kan ‘n mens ooit so iemand vergewe

©Eleen van Deventer Vorster
09/06/2018




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • MVvW het n geregistreerde lid geword

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak