Velties
probleme in hope
kook in goor mae
wat skielik verklein na vrae
oor waar is die privaat
dan trap knyp trap
op maat van die maag gesoel
word trapsoenjies gesoek na
ń sitplek in die privaat
ń gesoek volg in benoude broek
om dringende verlos geldjie te vind
want duisende rande is nou goedkoop
anders sal die nood eers moet balhang
oplossings is altyd onuithoudbaar duur
en benoud is die lang gewag
die vinnigste, veiligste verligting
bly die opeveld
© Koos Elsum
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.