Jongste aktiwiteit:

Winter in my Siel

Winter in my Siel

Deur: Ryno du Plessis

Koud en alleen, tussen winde gewaai, asem van gister teen die ruite vasgevang.

Ek neem verkeerde besluite, roei op ander se skuite.

Gebed raak weg, vertoue stil, die koue van die lewensberg raak eenvoudig net te erg.

Emosies dra nou ’n jas, toegebind in angs.

Bring die wind wat waai nog ’n las, of dalk iets goeds waarop ek kan wag.

© Ryno du Plessis, 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed