Nakend is die nag
Skemer fluister
Verkrummel ‘n gotiese lag
voor die koue hande van die nag
in die oomblik van skemer se misterieuse bloei
‘n vonnis uitspreek
oor die einde van nog ‘n dag
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Desember 2021 – Metaforiese projek