Jongste aktiwiteit:

grootheid


die emosie daarvan
grootse oomblikke van liefde
klein kindertjies trippel van pret
afwagtende handjies uitgestrek
na Hom wat vrede gaan bring
treur soos in trane en smart
word verander in vreugde
in vrolike liedere van eer
ere aan Hom wat leef
wat vrede bring
in elke hart

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed