watter koning
–
in hierdie wêreld
maar nie van hierdie wêreld
leef ons onder die koningskap
van die ewige Koning
die Koning van alle
konings
–
selfs in tye van nood
is ons nie bevrees nie
want Hy is altyd met ons
leef onder Sy leiding
Sy voorsiening
Sy Koningskap
–
©Teãrlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.