Jongste aktiwiteit:

Nie net woorde

Nie net Woorde

Deur: Ryno du Plessis

Rose wil ek vandag

saam met my woorde bring. “Dankie” klink so min.

Woorde vol raaisels— van waar sou jy die storie bring, die vrae wat my omring?

Van donker hoop na lig en geloof, geluk wat die lewe soms roof.

Uit my hart het ek my lewe gepen, steeds kon ek nie al die antwoorde ken.

Vir nou deel ek die verhaal van nóg ’n dag gewen.

© Ryno du Plessis, 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed