As van vuur
As van vuur
Veld en natuur, verkies jy soos ň dier.
Harte wil jou hê, maar om jou, bou jy ñ muur.
Binne in jou brand lieide soos ñ vuur. Beperk deur jou benoude uur.
Hoe lank gaan dit nog duur, die donker uur, waar jy liefde blus.
Jou vrese vir as raak jou las, Jy verkies die wild van die natuur.
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.