Henties baai
Hentiesbaai
Deur: Ryno du Plessis
Brandersry, roomys kry.
Vis gaan byt, onthou die wyn.
Tent opslaan, dorp toe gaan.
Koffie drink, geselskap blink.
Klink die man van die binneband, voete vol seesand.
Dae vlieg so gou verby.
Dit is tyd vir huistoe ry, maar my hart wil net hier bly.
© 2026 Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.