Jongste aktiwiteit:

Ink skryf Afrikaans

Ink skryf Afrikaans

Deur: Ryno du Plessis

See van woorde vloei deur riviere van ink.

Berge van hoogtes, dale van laagtes.

Verliefdes en vertaltes, skryf my pen oor dit wat waar is.

Verdwaaldes vind hul weg op padkaarte van digte en verhale.

Tyd kom staan ’n rukkie stil, bring ’n drukkie vir die wat wil.

My taal kan elke siel gaan haal.

Dit is die prys wat opregte woorde betaal.

Met woorde onbeperk, skryf ink in Afrikaans.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amelia het n geregistreerde lid geword

  • Net_Anri het n geregistreerde lid geword

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak