skimme
skugter is jy
skalkse glimlag
verfynde gelaat
natuurlike mooi
vrolik getooi
skim is jy
vir altyd ja
wat ek sien
is net goud
word oud
verlede ja
verrimpelde
hede ook ja
derdom wyd
plooie syd
diep binne
koester mooi
saggies rooi
in lig getooi
by sinne
© Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.