Die boom
Die boom
Deur: Ryno du Plessis
Diep gewortel soos ’n boom. Groei die mens in hul lewensdroom.
Winde waai, tonge verwoes. Bome val, drome vergaan.
God sê: spreek groei; die mens wil die ander sien bloei.
Daarom wees verseker: sou jy jou bemoei oor ander se woorde wat vloei, sal jy nooit werklik kan groei.
© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.