Soet woorde raak bittergal
Soet Woorde Raak Galbitter
Ouma Katrina glo, jou woord is jou eer. Dit het sy al haar kinders geleer.
Daar is iets wat die hart nie koop nie, by dié wat net bek verkoop.
Kies jou woorde met wysheid. Elke een dra ‘n prys.
Al is jou woorde hoe soet, sonder dade word elke belofte so bitter soos gal.
© Ryno du Plessis, 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.