Jongste aktiwiteit:

Treurmare

 

 

klaagkous

jou treurige boodskap

refrein deur my siel in pyn

elke greintjie daarvoel voel

soos aanklag teen mensdom

wat nie vir jou omgee nie

jou teuringesteldheid

’n gemaksone

in jou lewe

te lank

het

ek

my gesteur

aan die klanke

te veel energie

spandeer aan respyt

tyd om op te staan

en na jou Vader

gaan, in eerlike

openhartige

gebed

 

© Tearlach.

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed