Tetractys
Op
‘n saterdag
presies om ses
is jou sabbatsreis voltooi
Oktober ‘n dekade terug
is nou personthou*…
verbleikte vrae
1+0
*personthou – herinneringe van Oktober in Pretoria wanneer die Jakarandabome blom
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.