Groen vlerke na die Boland
“môre groet goud
die horison metgesel
‘n laaste Avondé”
“sentimentele lirieke refrein
engine dreun skut en raas
Terwyl wiele baanblad verlaat”
” ‘n hart klou magneties saam
terwyl voete gravitasie
bestrydend baan
meegesleur soekend
in ‘n Eb-gety ”
©Poetrydancer
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie Oop en nuwe projek