deur Theresa vir Gedigte Share: verwante: Môre wêreld Spieëlbeeld 30 Oktober 2026 5 gesien 0 Komentare 0hou van Afwesig Vandag is ek braaf. Ek lees jou gedigte en verstrooi onthou verlang spat in nat l e t t e r s – verdrink druppel vir druppel in wit en alles S O S jou naam Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige