deur Mariska Smit vir Gedigte Merkers: Kuns Share: verwante: grond Die duif en die doop 31 Augustus 2016 707 gesien 0 Komentare 2hou van Stom 2 ‘n Tong in traksie dwing vingers tot aksie, om te vertaal in vinger taal wat my hart sê, in sinne verlê vind ek woord balaans en praat stil Afrikaans Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende