Jongste aktiwiteit:

Stom 2

‘n Tong in traksie
dwing vingers tot aksie,
om te vertaal
in vinger taal
wat my hart sê,
in sinne verlê
vind ek woord balaans
en praat stil Afrikaans




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van CarineCarine is nou vriende

  • Carine het n geregistreerde lid geword