Jongste aktiwiteit:

In Harmonie

In Harmonie

Met jou by my is woorde nie
altyd nodig nie en die stilte
is ongeforseerd,
volmaak, en
die vibes perfek soos
snaarinstrumente
eenders ingestel en
met ‘n interessante boek en
strelende sagte orkestrale
agtergrondsmusiek
is jy vir ‘n wyle
rustig in jouself gekeerd
en later , in arms omvou is
liggaam en siel
in harmonie—

Janetta –Helena [Babs]©




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak