agt dae
–
sewe dae het Hy geskep en gerus
van alles en almal was Hy eerste daar
telkens het Hy alles ondersoek en goed verklaar
niks van enige detail kon en kan Hom ooit ontglip
van elke stukkie niks, het daar iets verskyn
toe was dit daar en is nog steeds daar
maar op die agste dag het dit begin
–
©Teãrlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.