Jongste aktiwiteit:

asem

asem

die verblindende weerkaatsing
van jou hart
bars deur die duisternis
wat my omsingel

wanneer alles om my
uitmekaarspat
haal ek weer asem

©VonVillon




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed