My doringhart vlinder-vry
Toe jou sagte glimlag my bereik
het my hart snellend posgevat
gesweef op ‘n maanvlinderpad
word die stratosfeer ‘n nuwe koninkryk
want die grond van my hart was bevlek
hard en vlak met dorings oortrek.
©Z.Kochk
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die September 2022 Snelheids projek