Jongste aktiwiteit:

bergplaas

soutpansberge is groen
golwende inheemse woude
hoog in klowe lê daar ‘n opstal
vandag slegs fondasie-merke oor
toe was dit ryk aan lewensmerke
netjiese rye vrugtebome geplant
grasdak huis met dik klei mure
klein vensters met houtrame
heerlike vuurherd en stoof
in kloof loop fontein sag
loeries groet mekaar kras
berg fisante skrop en kraai
met dagbreek blaf bosbok
waar hy op oop kol staan
ver onder op vlakte
byna onsigbaar
in newels
draai ‘n
jakkalsvoël

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed