betyds
ouderwets is dit
pyn wat jou vertel
daar is iets verkeerd
skielike indringende
aanhoudende
brandpyn
jou liggaam
aangepas by vandag
se klimaat en drool
maak gebruik van
stokoue tafereel
vir jou –
medikasie
operatiewe ingryp
langdurend verdoof
rus op die alkoof
wag op uitslag
op nog ‘n dag
Ó Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.