Jongste aktiwiteit:

Swaar Verby

dun vuil gesig smeek voor
venters ongenadiglik blink
vir verligting van die anderkant
dit maak nie saak
die bek eet net pap
enige erkenning, of iets !

binnekant ń rooi geverfde bek
haastig oppad
na brood en botter werk
die koue is verjaag
deur binnemotor verhitting
oopmaak is nou onmoontlik

klinies word die wedersydse swaar
onder die grys stadsrook
meganies begrawe




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed