Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 35)

Lees meer oor Carla Visser BRONS klas Desember 2017 – Kersvieringe projek 3.Jesusfees  Soos die fees gety geliefdes saam bring wyl’ die engle kore Sy glorie besing Loof en prys die Koning seg dank vir elke sëen offer liefde en vergifnis aan elk vir jou geleen ‘n Geskenk is ons gegee- ons Verlosser en Heer […]

vir

Lees meer oor Lynelle BRONS klas November 2017 – Oop projek 1.Die stukkende windpomp op Hermansdrift “Jy het ‘n fout begaan om die plek te koop. Al wat jy nou het vir al jou konfettie-drome is nimmer eindigende probleme.” Die sein was baie swak maar Monica het die boodskap verstaan. Vandat sy haar pa ingelig […]

vir

N Lekker Jag Storie Julle weet daar is baie heerlike jagstories wat n mens se winter aande voor n kaggel heerlik aangenaam en warm kan maak. Natuurlik met so n sopie sjerrie of drie dan kan so n storie mos spoed optel. Die storie wat ek met julle wil deel het ek so om en […]

vir

N Lekker Jag Storie Julle weet daar is baie heerlike jagstories wat n mens se winter aande voor n kaggel heerlik aangenaam en warm kan maak. Natuurlik met so n sopie sjerrie of drie dan kan so n storie mos spoed optel. Die storie wat ek met julle wil deel het ek so om en […]

vir

Weet julle, nou die dag stap ek saam met Jan ‘n winkel binne, sommerso ‘n kruidenierswinkel van ‘n bekende ketting-groep. Ons twee was weer oppad iewers heen, ek dink dit was Loftus toe, maar dis nie van belang nie. Ons wou net twee koeldranke en ‘n pak droëwors koop, want manne kan mos nie Loftus […]

vir

Mense julle sal dit nie glo nie. Die arme Jan was in die hospitaal. Ek kom nounet van hom af, nie van die hospitaal nie, maar van sy woonstel af, maar wag, nou begin ek mos die ding by die einde. Wel, soos ek gesê het, Jan was in die hospitaal. Hy bel my vanoggend […]

vir

Vanoggend kry ek die raarste sms van my vriend Jan. Ons gesels so bietjie en ek vra bietjie uit en toe vertel hy my die storie. Vir diegene wat Jan nie ken nie kan ek net noem dat die ou maar redelik stil en eensaam is. Hy woon alleen en eet alleen, maar hier en […]

vir

Nou een middag bel Jan my. “ Nee wat, Tjomma, hoe gaan dit?” vra hy. Ek sê goed, en ons gesels oor ditjies en datjies, maar ek weet Jan wil iets deel. Ek ken mos vir Jan, toe vra ek maar. “Jan, waar was jy laasweek, ek dog jy’s hier, maar toe ek kyk, toe […]

vir

‘n Mens sou dink dat ‘n ou van Jan se portuur lomp en stadig is, maar dis nie waar nie. Jan is ‘n ratse, vinnige man wat enige ou sal aanvat, en jare terug toe ek hom leer ken het was hy ‘n aktiewe sportman. Jan was ook nie altyd so groot soos hy nou […]

vir

Nou die ander dag, ek verbeel my dit was net voor my Ma se verjaardag, bel ek my goeie vriend Jan. “Dagsê Tjomma” groet Jan ewe opgeruimd. “Dagsê my ou vriend” antwoord ek, en wag so ‘n oomblik, want Jan sukkel so bietjie met die feit dat hy nou aan die ses-en-veertig kant van vyf […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed