Vergete Helde uit die geskiedenis
Cornelis Broeksma Danie Theron Dick King Die vyf swemmers Dirkie Uys Emily Hobhouse (1860 – 1926) Federick (Frits) Joubert Duquesne – Die swart Luiperd Japie Greyling Jopie Fourie Marthinus Oosthuizen Piet Potlood Racheltjie de Beer Wolraad Woltemade
Chantelle Holder (Somerreën)
Lees hier meer oor Chantelle BRONSKLAS April 2018 – Paasfees projek 2.Goddelike liefde Liefde met geen voorwaardes die prys die kruis die dood sondige jy sterf en staan op saam Jesus uit die dode Hy leef Hy sterf dit was Sy liefde wat Hom teen die kruis gehou het nie die spykers nie leeg getap […]
Ano
Lees meer oor Ano Maart 2018 – Digkuns projek 1.Sagte blou oë agter ’n goue raam bril Dit was ’n warm somersdag en die twee periodes net voor tweede pouse. Ons standard 4 klas (graad 6 vir die millenniums) moes ’n uur lank in die Afrikaanse klas sit en goed leer waarvoor ek nie eintlik […]
Anton Bosch (Woordsmous)
Lees meer oor Anton Bosch (Woordsmous) Maart 2018 – Digkuns projek 2.Ek wil protesteer meneer Ek wil protesteer meneer ek wil praat oor onse weer meneer vanlat myse onthou mos beginne ken ek nooit die droge dinge wat ek hier so om my siet geen skaduweetjie wat ons bome bied Ek wil protesteer meneer ek […]
Adele Theron
Lees meer oor Adele Theron BRONSKLAS Februarie 2018 – Liefdesprojek 1.Varinggroen oë Hy kyk in haar oë. Groen soos varingblare, met die mooiste ooghare daarom. Lang, donker wimpers wat by haar donker hare inskakeer. ‘Sy gaan nooit grimering nodig hê om te sien waar haar gesig is nie,’ dink hy. “Oom?” Haar stem laat hom […]
Anton Kilian
Lees meer oor Anton Kilian BRONSKLAS Februarie 2018 – Liefdesprojek 2.ag van jou mond as oggend dou, blaar met traan behang en sagte son, strelend verlange ontsmart, mis ek die warmgloed van jou omhelsing, jou hand in myne en soos die dag ontvou, wil ek net vir ‘n wyle… agter die lag van jou mond, […]
Larissa Beukes
Lees meer oor Larissa Beukes BRONSKLAS Januarie 2018 – Weerbeginprojek 2.Gebede met bewende hande Dag na dag dink jy na oor jou lewe Jou diagnose? Parkinson se siekte Ek word gegroet met hande wat bewe Steeds by jy een van my beste vriende Na die aaklige nuus is my hart seer In stil tye gaan […]
Wimpers (Willie Theron)
Lees meer oor Wimpers BRONS klas Desember 2017 – Kersvieringe projek 2.Krismis konsternasie Ding dong, lui die klokkie by die van Tonders se woning. “Pappa, gaan kyk gou wie dit is. Ek is in die kombuis besig!” gil Susan, uit die warm kombuis terwyl sy die sweet van haar voorkop afvee. Sy weet nie of […]
Jessica Venter
Lees meer oor Jessica Venter BRONS klas Desember 2017 – Kersvieringe projek 1.Kersete fiasco Adele trek die tafeldoek reg. Sy sug tevrede toe sy terugstaan en haar handewerk bekyk. “Dit lyk feestelik,” sê Niklaas. “Ek dink ook so.” Met die laaste versierings op hul plek, stap sy terug huis toe. “Wat ruik so?” vra Karel. […]
Hannes Snyman
Lees meer oor Hannes Snyman BRONS klas Desember 2017 – Kervieringe projek Eervolle vermelding Verlosser kind Onbaatsugtig Godlik hart alomteenwoordig Seun van Een gebore mens, ons Skepper Heer om ons verlos van sond’ en seer nederig sag in ʼn krip gelê ʼn Kindjie klein, van God ons Heer Sy hand het self die strooi gemaak […]