Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 33)

Die verhaal van Wolraad Woltemade is waarskynlik ook die verhaal van ons land se eerste heldedaad. Hierdie gebeurtenis het plaasgevind 120 jaar na die stigting van die verversingstasie aan die Kaap. Die Kaap wat toe reeds bekend gestaan het as “Die Kaap van Storms” . . . . De Jonge Thomas, ‘n Oos-Indiese skip, het […]

vir

Daar het ‘n hele paar jaar terug ‘n boek verskyn ‘Die vyf swemmers’ wat gebaseer is op ‘n ware verhaal. Die gaan oor ‘n groepie boere soldate wat in generaal de Wet se kommando was maar deur die engelse gevang is. Hulle is toe op ‘n skip geplaas oppad Ceylon(vandag Sri Lanka) toe. In die […]

vir

Nog ‘n onbekende held uit ons verlede is Cornelis Boekstra. Gebore op 13 Augustus 1863 in Assen, Nederland. Hy gaan skool in Holland en immigreer na Suid-Afrika gedurende 1882 toe 19 jaar oud. In die Oranje Vrystaat werk hy as ‘n klerk in die Bloemfonteinse kantoor van die staats prokureur. Hy leer regte en kwalifiseer […]

vir

As magistraat het ek met kommandodag op Prieska reeds baie mense met die hand gegroet toe meteens ‘n klein verskrompelde mannetjie voor my staan. Hy word voorgestel: “ Mnr. Piet Beukes.” “Mnr. Piet Beukes?” vra ek. “Ja, burger Piet Beukes, of sal ek sê, Piet Potlood?” “Piet Potlood, my wêreld man, is dit jy?” Ek […]

vir

Die Swart Luiperd, The man who killed Kitchener, FBI Most Wanted, Duquesne Spy Ring – hierdie is maar net ’n paar terme wat geassosieer word met een van die mees opspraakwekkende karakters in die Afrikaner se geskiedenis. Daar is heelwat verhale oor Fritz Joubert Duquesne (uitgespreek Doe-Kyn) geskryf en verskeie van die stories kom nie […]

vir

Josef Johannes (Jopie) Fourie is op 27 Augustus 1878 gebore in die Distrik Pretoria en sterf in 1914 voor ‘n vuurpeloton. Hy word deur baie as ‘n held gesien wat tot die einde gestaan het vir dit waarin hy glo. Tydens die Jameson-inval het die sewentienjarige Jopie, saam met sy oom Japie, onder Kommandant Piet […]

vir

Die jaar was 1838. Piet Retief en sy klein kommando het gaan onderhandel met Dingaan oor grond. Piet Retief was vol hoop en verwagting, en het sy mense aangeraai om reg te wees om die nuwe land te bewoon. In afwagting het hulle die uitgesien na die koms van Retief. Retief sou egter nooit opdaag […]

vir

Jacobus Johannes Cornelis (Japie) Greyling, is gebore in 1890 op die plaas Smaldeel in die distrik Hoopstad, Oranje Vrystaat. Gedurende die Anglo-Boereoorlog was Japie se vader en 2 ouer broers op kommando om teen die Engelse te veg. Een aande gedurende die oorlog, het sy vader se kommando op die plaas oornag. Die Engelse was […]

vir

Die datum is 10 April 1838. Die uur van beslissing het geslaan. Dit was nou of nooit. Piet Retief en sy klein kommando is uitgemoor tydens onderhandelinge met Dingaan, die koning van die Zoeloes. Moord en verskrikking het hierop gevolg. Die Voortrekkers was op hul laaste. Dit was nou ‘n kwessie van oorleef. Hierdie strafekspedisie […]

vir

IN die geslagregister van een van die families De Beer in Suid-Afrika verskyn die naam van ene Dapper George Stephanus de Beer, wat in 1794 gebore is. Of Dapper toe sy voornaam gestand gedoen het, weet ons nie, maar ’n moontlik betreklik nabye familielid van hom word vandag steeds gehuldig as een van die heldhaftigste […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed