Adele Theron
Lees meer oor Adele Theron BRONSKLAS Augustus 2018 – Haikoe projek 3.Vivaldi-seisoen herfsklanke talm Vivaldi-melodieë viole stryksweef ©adéle Oktober 2018 Projek 2.Tetactrys Struktuur waar reënbui drupsgewys skitter-skater vind juigend die velde vol graspolle verlustig in die reënboogbelofte rotslikkewaan klipdassies spreeu en duif ©adéle
Pat Viljoen
Lees meet oor Pat Viljoen BRONS KLAS Julie 2018 – Oop projek 3.Jong oumens Met ogies wat deur trane swem is sy ‘n kleinmens met ‘n oumens stem wat veel ouer as haar jaar vertel “ek weet ek moenie, maar ek kan nie keer ek ‘worrie’ oor almal se seer” my hart wil haar hart […]
Erika Viljoen (Alkallie)
Lees meer oor Erika Viljoen BRONS KLAS Julie 2018 – Oop projek 1.Skimme van tyd Soms wanneer lig se vuurtong oor jou lippe oker, deur die skanse van jou kilheid breek – ek vir ’n oomblik (of langer) my vlerke kantel teen die hitte van jou son – wil ek glo die dag het gekom […]
Denise van Rensburg
Lees meer oor Denise van Rensburg BRONS AFDELING Junie 2018 – Poëtiese orde projek 1.Semelkop Metafore aborteer en beeldespraak die kantel. Verfynde taaltegniek ten spyt begin woordbravade wankel. Ek transponeer my liefdeslied na toonleer van gewoon en voel my minnesang ontaard in bloot net nog `n kloon. My lyf se tango minag jy: ons dans […]
Ronel Janse van Vuuren
Lees meer oor Ronel Janse van Vuuren Brons klas Mei 2018 – Moeders projek 2.Wat kan ek sê? Wat kan ek sê oor my moedertaal in woorde nie té vreemd, ru of vaal? Ek maak gereeld amok met my woorde wat soms verkeerd opgevat word of dalk raak dit akkoorde van gedagtes en gevoelens liefs […]
Jessica Venter
Lees meer oor Jessica Venter Brons klas Mei 2018 – Moeders projek 3.Fondament om ‘n ma te wees is ‘n kuns om te bemeester deur ma se voorbeeld het ma met liefde die fondasie van Afrikaans in my hart kom lê met sorg het ma dit benat sodat dit kon groei dankie dat ek by […]
Barbara Smit
Lees meer oor Barbara Smit Brons klas Mei 2018 – Moeders projek 1.Mamma Mamma, jy wat taal op my tong geplaas het kleure in my oë geverf het ‘n storie in my ore geplant het ‘n dansie in my spore gesaai het blomme in my trane rangskik het ‘n gebed in my stem gevleg het […]
Dick King
Die Slag van Bloedrivier was al van die verlede, en Natal was in besit van die Trekkers. Hulle het selfs hul eie Volksraad gehad wat regeer het. Daar was egter sprake van moontlike steenkool in Natal, en Engeland sou beskerming aan Swart stamme gebruik as verskoning om Natal te annekseer as Britse kolonie. Kaptein Harry […]
Emily Hobhouse (1860 – 1926)
Emily Hobhouse is gebore op 9 April 1860, in St. Ive, Oos-Cornwall, Engeland. Sy het haar lewe spandeer om mense in nood van hulp te wees. In die geval van die Boerevolk het sy verbete volgehou om die toestande in die Konsentrasiekampe aan die buiteland te verkondig. Selfs nadat sy ook gedeporteer was, het sy […]
Danie Theron
Danie Theron, ‘n prokureur van Krugersdorp, is op die 25 April 1899 skuldig bevind van aanranding op Mnr WF Monneypenny, die redakteur van The Star koerant, en ‘n boete van £ 20. Monneypenny, wat slegs vir twee maande in Suid-Afrika, het ‘n hoogs neerhalende hoofartikel teen die “onkundige Nederlandse” geskryf. Theron gepleit uiterste provokasie en […]