Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 31)

Woensdag 19 Julie ons word wakker ek en henry in die donker van ma wat hardloop en skree in die gang in haar shorty pajamas uit by die hek en oor die straat antie rosie en violet probeer om pa te help, sy gesig is wit en sy voete skop en iemand skree waar’s die […]

vir

‘n Tuin ’n tuin is die huis van skaduwee en mens die honde en die voëls is die oudword en ritsel van die snoeisker en die hark oor die grasperk van jou hart waar jy as kind kon ruik hoe die lewe sou wees maar steeds jou kanse sou vat die knol in die grond […]

vir

Beautiful in Beaufort-Wes En jy was beautiful in Beaufort-Wes en ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou en jy het op grafte en op treine en op Ford Fairlaine se agterseats gevry en nou is jy en jou man both computer analysts en laas winter you tried to slit your wrists en nou […]

vir

Spiets Vriend of vyand en gevolge, welkom, en weet gewis, daar ís ’n vooruitsig. Dit ís die leidende voorvereiste vir die in staat stel van enige verdere rondgetas in diep donker driehoeke. ’n Buitensporig belasbare vaderland vir elk wat uit vrye wil die drempel te bowe gaan word voorsien. Die stortbui van komplekse kopsere sal […]

vir

die myner wat doodgeskiet is deur poliesmanne na Ingrid Jonker die myner is nie dood nie. die myner lig sy kapmes teen die siek kaptein wat kapitalisme skreeu skreeu die stank van gebrek aan ‘n rand in die plakkerskamp afgesper van die heer se genade. die myner lig sy knopkierie teen sy baas in die […]

vir

Teleskoop buite Sutherland Vreemd hoe die sterre prut vannag, kaal deur die oog beskou, ’n donker brousel, maar as jy hiér – op die Roggeveld se skurwe eskarp, ver van fabriek en brandende stad – in die duisternis roer met lens en silinder, kan jy Sirius aanstip, daardie witwarm son, selfs die mane geslingervel om […]

vir

Op die swartbord Na Anne Sexton ’n Meisie wat skryf voel te veel, vol voorgevoelens, so ’n gesukkel. Asof siklusse en elandbiltong en hekel haar nie kan volmaak nie; asof baarmoeders, brooddeeg en doeke nooit genoeg was nie. Sy dink mos sy ken resepte vir sterre. ’n Skrywer is eintlik ’n celebrity sjef en Boklam, […]

vir

Lees meer oor Wilma Heinlein BRONS KLAS Julie 2018 – Oop projek 3.Sheik Nasser al Byan Jong sheikh Nasser al Byan se kop ruk op. Hy kyk sy moeder aan asof sy skielik in ‘n ruimtewese verander het. Hy het gehoop sy het al vergeet van die troustorie. Aarde, hy is ‘n man van agt […]

vir

Lees meer oor Liz Barnard BRONSKLAS Julie 2018 – Oop projek 1.Jou lied, jou melodie jou lied jou melodie – Da Capo (al fine) “Die lewe is ‘n lied” antwoord die vriendelike polisieman vir my so op sy sangerige manier van praat en ons lag te lekker oor sy “sê ding”. Vandag was ook nie […]

vir

Lees meer oor Vossie Senekal BRONSKLAS Julie 2018 – Oop projek Rubrieke 3.Bespoedel Daar is heelwat in die media gepraat oor besoedeling van die aarde, en die gevoge daarvan. Veral onlangs is ons op T.V gebombardeer met grafiese tonele van see besoedeling, plastiek eilande en die gevolge daarvan. Meer interesant is die reaksie wat dit […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed