Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 49)

Lees ander bydraes deur Viooltjie BRONS KLAS Carpe diem projek: 1.Soos die voëls van die hemel  hoe dans ‘n kwikkie tog so kwikstert fyn rinkink ‘n vink, en laat die riete roer en in bome, waar son deur blare skyn breek die dag vir ‘n duif wat lustig koer as die rooivlerkspreeu so verleid’lik fluit […]

vir

Lees meer bydraes deur Evelyn BRONS KLAS Amakeia 1.Ere aan Amakeia  Op die grens van Kafferland het jy menig’ Amakeia deuntjies in die skitter van die awendster aan die witkind sag geneurie al was sy mamma bitter ver Want daar’s aan haar belowe sonder huiwer, sonder kla toe sy sterwend aan jou vra dat jy […]

vir

ALLE ARTIKELS, RUBRIEKE EN MENINGSTUKKE SAL VAN 1 JANUARIE 2025 AS PROSA BEKENDSTAAN Aniki Joseph  Anja Nel Ano (Susann Moolman) Audrey Bierman  Awona Christa Diederiks Elmarie Nienaber Van Kampen Hennie du Toit Hester Steenkamp Ilana Oosthuizen Isha Leigh Olivier *Boekebessie)   Marlene Erasmus Nicola Brown Pieter Mostert Paul S Venter Rosalee Meyer Taai Bonthuys   Prosa […]

vir

Oom Gert vertel. Ja, neef, wat kan ek oumens, jou vertel? Jy wil die storie van ons sterfte hoor? Nou goed! Dis nooit te laat nie om daarvan Te leer en van gebruik te maak, veral Vir julle, jongling-mense. Hou maar vas Aan wat ons het, en staan orent, en neem Jul aandeel aan ons […]

vir

JAN F. E. CELLIERS. Gebore 1865 op Wellington. In 1874 met die ossewa na Pretoria, waar sy vader oprigter en eerste redakteur geword het van „De Volkstem”. Studie op Pretoria, Stellenbosch, Wellington en Delft (1887-1890). Landmeter, later staatsbibliotekaris op Pretoria (1894-99). Op kommande tot die end. Na die Engelse oorlog met gesin na Europa-letterkundige studie. […]

vir

RIT-RYMPIE. Die koeëls die blits, dat die klippe so brand — Hoera vir die reuk van ’n roer! — Maar die tien en Jan Pieterse hou daardie nek, Help bewaar ou Transvaal vir die Boer! “’n Uur nog, net ene” — ’n uur van die hel! — “As ons maar die nek kan hou, Dan […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed