Annamarie du Toit
Lees meer bydraes deur Annamarie du Toit BRONS KLAS Carpe diem 1.Gryp die oomblik ‘n Klompie jare gelede was Koos en ek vir ‘n paar maande in Zambië gestasioneer. Ons selfone was nie internasionaal gekoppel nie. Ons was afhanklik van Pieter en Elsie se huisfoon vir oproepe na Suid-Afrika. En was dit duur! – sestig […]
Hennie Fritz
Lees meer bydraes deur Hennie Fritz BRONS KLAS Teenstellings 1.’n Verhaal op elke gesig – Hennie Fritz “Die gesiggies in hierdie deel van die dorp is darem maar iets om na te kyk,” sê ek en my kollega vir mekaar, so amper uit een asem, terwyl ons by ons prokurower se kantoor uitstap. Die skoon […]
Helena Mellett
Lees meer bydraes deur Helena Mellett BRONS KLAS Carpe diem 1.Agter die pienk deur Deur HelenaMellet Lalie trek die deur versigtig toe, saggies sodat sy nie ’n geluid maak nie. Haar huismense slaap nog, want dis nog vroeg. Dit is net na ses en die son is nog nie behoorlik op nie, maar die flou […]
CH Nel
Lees meer bydraes deur CH Nel BRONS KLAS Herfs 3.Amber liefde Roes rooi vertoon ons as ons val van bome van die hart As ons wankel in ons ruimtes onmeetlik so vol van smart. As die son goud drup oor die vlakte en die gras waai soos golwe prag Tot wanneer herfs knip oog vir […]
Anzé Bezuidenhout
Lees meer bydraes deur Anze BRONS KLAS Teenstellings projek 2016 3.Oorwinningsgloed soos ongesuurde brode het die oudag in jou oë gebreek terwyl jou mond sag oor die wonder van Pasga spreek – dan het die oewers van jou Eufraat wreed in twee geskeur tot waar die souttraan oor jou wange, die dors moes voed laat […]
Helena Mellett
Lees meer bydraes deur Helena Mellett BRONS KLAS Amakeia 3.Ndiyabulela Enkosi Amakeia Uit die blou van onse hemel het die spiese neer gereën en skree sy bloedstollend tot die kranse antwoord gee. Deur die ver-verlate vlaktes het sy die kind saamgedra, het sy die kleintjie en haar belofte in haar hart ge-abba. Jou heldedaad is […]
Cornien
Lees meer bydraes deur Cornien BRONS KLAS Amakeia 2.Awendster vir Amakeia Ek roep jou naam, deur die berg klowe – Amakeia en al wat terugkeer is … eia, eia, eia, soekend wandel ek langs die dig begroeide bospaadjies, soek ek iets van jou, agter elke struik en gaatjie. Op my tog verdwaal ek tussen witstinkhout […]
Mariska Smit
Lees meer bydraes deur Mariska Smit BRONS KLAS Teenstellings 1.Doka Strale val subjektief oorbelig op vers formaat geprojekteer deur negatief as bundels swart en wit in die lens se objektief om sigbaar vergroot te lê, in die donker as ligsensitief Gebeeld en gebad op papier, fikseer ek grief en lief wat ontwikkel as emosie gehang […]
Ammie moon
Lees meer bydrae deur Ammie moon BRONS KLAS Winter-nostalgie 3.Kaneel en warm sjokelade ek is weer terug op koffie en die kaffervink in my hart raas nie meer so erg nie want die nes is knus en vere pof vir selfbehoud karmosyn drup langteelbeen teen nag-kristal en die maan sit met haar arms oor haar […]
Koekekranka – Paul Pretorius
Lees ander bydraes deur Koekekranka BRONS KLAS Winter-nostalgie projek 2.Lappies “Ek sê ek sê naand daar my Pêl! Hoe lyk’it nou in djou se vel?” “Ag neiwat, hiersô bakgat reg solank my Dolla langs my lêg!” (Maar koutes bly sy kaaltes knyp as wind die lappiessinke gryp. Dan wiet hy mos hy’s weggooigoed al loep […]