Oom Pine se jagstories
Jack Mullin se olifant Ek en die buffels en die 8mm Die ystervark pen leeu ‘n Paar dae by Selby in Maun Jack se wildebees en ‘n siek leeu ‘n Bastergemsbok en ‘n Swartwitpens Jack Mullin se buffel en koedoe Die kwessie van kliente en gewere en ‘n krokodil by die Linyati Jeannie is weg […]
Oupa se motorkar
Wie se oupa dit is sal ek liewer nie sê nie, maar dit was iemand se oupa. En toe breek die dag aan dat oupa besluit het om ‘n “mouterkar” aan te skaf en op te gradeer vanaf die skotskar aangesien dit tyd is vir moderne dinge. Nou kyk, dit was event van die jaar, […]
PJ Philander
Sonsverduistering Langsamerhand, geruisloos skuif die vlek van skadu en verklein die sekelboog van son tot dreigend swart kol daar hoog ‘n koue vreemde skemerte laat trek wyd oor die vlakte waarvandaan, swygsaam, ‘n vaal streep donkies met die korste pad oorhaastig stalwaarts swingel nog voordat die skape blêr-blêr na die kraal toe gaan. Oor gans […]
Hennie Aucamp
Drieankerbaai ‘n Koue wind het opgesteek en vul die baai met mis tot dit jou lyk of meeue bloot dobbervlokke is. Was hulle die aand teenwoordig, kop onder vlerk gesteek, toe Ingrid deur die wiere beur en haar as offer breek? Hoe kon hul weet, met oë toe, skuimvlokke wat ook meeue is? Die see […]
Kinderrympies – Vingerversies
Duimpie Duim: Duimpie Voorvinger: Duimpie se maat Middelvinger: Langeraat Ringvinger: Filafooi Pinkie: Piepie in die kooi! VINGERRYMPIE – Duimpie Duimpie het in die water geval Lekkepot het hom uitgehaal, Langeraat het hom huis toe gedra, Filafooi het hom neer gelê, En Pinkie het vir Ma gaan sê. DUIMELOT Duimelot het ‘n os gekoop Lekkepot het […]
Kinderrympies
TRIPPE TRAPPE TRONE(1) Trippe trappe trone, die varkies in die bone, gansies op die groene gras, eendjies in die waterplas, ek wens dat Kindjie groter was om ouma se eendjie op te pas. Trippe Trappe Trone (2) Trippe trappe trone, varkies in die bone, koeitjies in die klawer, perdjies in die hawer, gansies in die […]
Jakkals en Wolf & ander kinderstories
NB: Alle werke wat in die Biblioteek gedeel word, is behoorlik geïntifiseer en die kopiereg wat op die werk bestaan, berus uitsluitlik by die skrywer/s Die besitreg van die inhoud in die Biblioteek behoort NIE aan INK nie, en dit word uitsluitlik vir geplaas as ‘n naslaandiens. Jakkals en Wolf Jakkals is altyd . […]
Oorhand met die stank
Nog ‘n verhaal uit die pen van Jan Spies. Dit gaan oor ‘n ander verhaal van ‘n oom JJ Wessels wat vertel het hoe sy kommando voor die Engelse uitgevlug het tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Hy vertel van een vreeslik gesette oubaas in die kommando op daardie stadium daar in Reitz se wêreld. Die oubaas […]
‘n Slagveld
Hiermee ‘n kostelike kommando-storie uit die Tweede Vryheidsoorlog van wyle oom Jan Steyn wat net na die Slag van Bakenlaagte in Transvaal saam met sy kommando’tjie aan die trek na Machadodorp was. Die wêreld was kaalgestroop en verniel en kos was skaars en dit was dae waarin hulle meesal niks te ete gehad het nie. […]
Kinderliedjies
Aai aai die witborskraai Aai aai die witborskraai, hiervandaan na Mosselbaai. Hooggevlieg en laaggeswaai, by die groot see omgedraai Raai, raai Janpiet Kepaai, het sy rietgeweer gelaai. Tier gaan skiet by Mosselbaai, nooit nie weer daar omgedrai. Fooi, fooi, Stefaans du Toit, het gaan kuier by n nooi. Met sy rietperd in die Baai, dadelik […]