Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 46)

Hy was n ouer as my pa op daardie stadium en kon nie baie ver loop soos sy twee medejagters nie. Tog n baie aangename man en baie wyd belese en ek en hy kon baie ure gesels en die natuur en die jagte geniet. Selby het gewoonlik die ouer manne na my toe gestuur […]

vir

By n groot jag wat gewoonlik maar eenmalig plaasgevind het moes daar baie spesies gejag word deur een klient, wat baie male die eerste en laaste maal na Afrika gekom het. Selby het verskillende pakkette aangebied wat gewoonlik soos die jag verloop het groter geword het. Baie jagters het streng by hulle kwota gehou en […]

vir

Die nag was besonder koud en ek het later nog komberse gaan haal in die bakkie en vir Jack wat in sy eie hut geslaap het ook gaan toegooi. Die nag geluide was besonder stil en die maan was helder met n suur suide windjie wat gewaai het. Ek het gewonder hoe dankbaar die boesmans […]

vir

Ons moes bykans deur die nag werk om die administrasie op datum te kry. Daar was gedurig navrae van die staat wat moes beantwoord word en ek het nou die boordery na die hidroloog geskuif wat ook n staatsamptenaar was. Ek sou hom op Maun kry en die dokumentasie saam met hom doen. Die gebied […]

vir

Jeannie het my laat, later as gewoonlik gemaak slaap met al die persente en alles wat haar ouers gestuur het en by my het n man van Rhodesie geslaap wat se naam Steve Edwards was. Hy was n ou tsetse jagter en ook n grootwild jagter van werklike formaat en die woelinge in sy land […]

vir

Kabous het by my geslaap en ons moes n oplossing kry vir Steve Edwards en selfs Selby wat net so baie van Steve gedink het kon nie aan n oplossing dink nie. Ek het weer vir Peter Williams, die minister gekontak en hy het gese dat ek hom kon aanstel op n salaris skaal wat […]

vir

Johan Adriaanse het vir Jack en sy geselskap terug gebring met al die kuipe en skedels en velle wat hy geskiet het. Sy jag was verby behalwe vir n olifant, sy kameelperd het hy ook by hulle geskiet en die sou net die nek van opgestop word. Interressant was dat die staat vir my geluister […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed