Jongste aktiwiteit:

(Bladsy 45)

Die weermag het opgedaag terwyl ons nog die drie buffels geslag het en hulle het n welkome verrassing gehad in die vorm van n weermag boot wat hulle agter n Unimog gesleep het om die Delta so bietjie makker en meer toeganklik te maak. Dit was n lekker boot en hy was op sy eie […]

vir

Dit was die offisier se naam wat saam met my gewerk het. Hy was n goeie offsier en sou by my in ons weermag hoog aangeslaan gewees het, hy was van koninklike herkoms en deel van die toekoms planne van sy land. Daar was ook maar nepotisme (familie bevoordeling) in hulle regering en hy het […]

vir

Ons het die terug tog na die basis aangepak die volgende more met n klomp ivoor wat ek by die bevolking gekry het van bulle wat reeds gevrek het, daar is n klein beloning aan die mense betaal deur die staat vir natuurlike ivoor afkomstig van dooie bulle. Die aasvoels en hienas het n goeie […]

vir

Die hele groep, die weermag inkluis is die volgende more na Nyati en ek het werklik uitgesien om net weer by my huis te kon wees en dit te gaan doen wat my aanvanklike doel was. Die wereld was mooi skoon gewas na die vorige aand se donderweer en poele water het langs die pad […]

vir

Ek glo tot vandag nog dat n jagter n diereliefhebber is en dat hulle baie deernis vir die natuur het. In elk geval is dit die gevoel wat ek na baie jare nog by die meeste jagters ondervind. Hulle het die grootste waardering vir dit wat hulle sien en ondervind. Baie manne sit dit op […]

vir

Die man van Siemens wat vir my die 8×68 gestuur het het se naam was Herman Grundigh en sy jag was wreed onderbreek weens n sterf geval in sy familie. Hy moes nog n lechwe, puku en n rietbok skiet maar kon toe nie sy jag voltooi nie. Selby het gevra of ek nie maar […]

vir
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed